Die Klein Rooi Brandweerwa

Die Klein Rooi Brandweerwa

Linda Henderson

$2.99

  • Description
  • Author
  • Info
  • Reviews

Description

Die Klein Rooi Brandweerwa het 'n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar 'n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds 'n gelukkige einde wees!


Author

Linda Henderson:
Die skrywer, Linda Henderson, het gehou daarvan om te teken in haar jeug. Linda en haar man woon in Upstate New York. Hulle is die ouers van vyf seuns en twee dogters. Sy hou daarvan om tyd saam met haar gesin deur te bring, boeke te skryf, en te reis.  

Info

Reviews